As jy met vuur speel sal jy brand lyrics

Songs   2024-09-28 19:15:30

As jy met vuur speel sal jy brand lyrics

Elke oggend is ek in die hel

Ek word wakker en die vlamme brand my vel

Sal ek ooit rêrig kan opstaan

En nie my bed mis nie?

Gee my alkohol

Gee my 'n lewe

Gee vir my raad

Gee my 'n rede

Sodat ek kan opstaan

Verlore gebore

En elke keer as ek glimlag

Raak dit net swaarder

Kan ek ophou lewe ná vandag?

En als is weg

Draai jou ander skouer

Dan's als reg

Hoekom raak ek só kwaad?

Ek vind ek raak só kwaad

En ek skree (God!)

Maar dis niks werd nie

Daar is iets beeldskoon in die donker nag

Daar is iets beeldskoon in die donker nag

Daar is iets beeldskoon in die donker nag

Daar is iets beeldskoon

Daar is iets beeldskoon in die nag

See more
Fokofpolisiekar more
  • country:South Africa
  • Languages:Afrikaans
  • Genre:Alternative, Rock
  • Official site:http://www.fokofpolisiekar.co.za/
  • Wiki:https://af.wikipedia.org/wiki/Fokofpolisiekar
Fokofpolisiekar Lyrics more
Fokofpolisiekar Featuring Lyrics more
Excellent Songs recommendation
Popular Songs
Copyright 2023-2024 - www.lyricf.com All Rights Reserved