Vernietig jouself lyrics

Songs   2024-12-21 09:18:28

Vernietig jouself lyrics

Kom ons sing oor kuier op Stellenbosch.

Met rooiwyn en sigarette sit ons in

‘n minimumveiligheidstronk.

Kom ons sing oor presteer in ‘n sisteem van

gehoorsaamheid.

Kom ons sing oor jou verleppende persoonlikheid!

Vernietig jouself!

Vernietig jouself!

Vernietig jouself!

Vernietig jouself!

Daar is ‘n drang in my, ‘n instinktiewe haat

vir instansies van die bewussyn, konditioneer my,

die Bybel van pyn.

Ons almal pak die kole!

Ons almal stook die vuur!

Ons almal bou die mure

wat idees bestry!

Ons is die rebellie wat misluk het.

Ons almal kak die reëls uit

waaraan ons almal verstik het.

Vernietig jouself!

Vernietig jouself!

Vernietig jouself!

Vernietig jouself!

Vernietig jouself!

Dis moeilik om die kettings af…

Hulle maak dit aan ons binnegoed vas.

Dis moeilik om die kettings af te breek!

See more
Fokofpolisiekar more
  • country:South Africa
  • Languages:Afrikaans
  • Genre:Alternative, Rock
  • Official site:http://www.fokofpolisiekar.co.za/
  • Wiki:https://af.wikipedia.org/wiki/Fokofpolisiekar
Fokofpolisiekar Lyrics more
Fokofpolisiekar Featuring Lyrics more
Excellent Songs recommendation
Popular Songs
Copyright 2023-2024 - www.lyricf.com All Rights Reserved