Swanesang lyrics

Songs   2025-12-08 05:20:37

Swanesang lyrics

Die plafon bereik

Die laaste toneel van die eerste bedryf

Deurlopende verdowing

Wanorde en deurmekaar gesigte

Dis al tradisie vir my

Die oop pad het sy tol ge-eis

Om vinniger daar te kom sal jy vinniger moet ry (Vinniger moet ry)

Om vinniger te lewe maak jou vinniger dood

Windgat, nikswerd

Selfvoldaan verwerp, slagoffer van jou eie verbeelding

Die droom het 'n nagmerrie geword, skuldig bevind, morele verkragting

Een nul trippel een, my brein krimp en my hande vibreer

Ligsku en besig om te dehidreer

Gistraand het 'n aborsie geraak

'n Wettige verwydering van potensiaal

My innige simpatie goddank vir klank (Goddank)

Windgat, nikswerd (Windgat)

Selfvoldaan verwerp, slagoffer van jou eie verbeelding

Die droom het 'n nagmerrie geword, skuldig bevind, morele verkragting

Selfvoldaan verwerp, slagoffer van jou eie verbeelding

Die droom het 'n nagmerrie geword, skuldig bevind, morele verkragting

Selfvoldaan verwerp, slagoffer van jou eie verbeelding (Die droom het 'n nagmerrie geword, skuldig bevind, morele verkragting)

See more
Fokofpolisiekar more
  • country:South Africa
  • Languages:Afrikaans
  • Genre:Alternative, Rock
  • Official site:http://www.fokofpolisiekar.co.za/
  • Wiki:https://af.wikipedia.org/wiki/Fokofpolisiekar
Fokofpolisiekar Lyrics more
Fokofpolisiekar Featuring Lyrics more
Excellent Songs recommendation
Popular Songs
Copyright 2023-2025 - www.lyricf.com All Rights Reserved