Ons Vir Jou Suid-Afrika lyrics

Songs   2024-07-02 06:20:11

Ons Vir Jou Suid-Afrika lyrics

Bok

Ons kom uit die Noorde.

Ons kom uit die Suid.

Verenig die Bul, verenig die Leeus selfs die storms van wyd.

Robbie

Ons kom uit die Ooste.

Trek saam uit die Wes.

Die Haai langs die Cheetah, gee altyd sy bes.

Albei

Ons vir jou, Suid-Afrika.

Ons vir jou Suid-Afrikaaaa...a.

Gee nie om, wie, voor ons staan.

Soos 'n rots, staan 'n nasie saam.

Ons vir jou, Suid-Afrika.

Bok

En bring al jou mense.

Bring saam elke kind.

Die man op die straat, die dokter, die raad.

Elkeen sal hom daar vind.

Robbie

Sien jy ons helde?

Span saam op die veld.

Sal veg tot die einde, om 'n nasie te smelt.

Albei

Ons vir jou, Suid-Afrika.

Ons vir jou Suid-Afrikaaaa....a

Gee nie om, wie, voor ons staan.

Soos 'n rots, staan 'n nasie saam.

Ons vir jou Suid-Afrika.

Instrumentaal

Gee nie om, wie, voor ons staan.

Soos 'n rots, staan 'n nasie saam.

Ons vir jou, Suid-Afrika.

Ons vir jou, Suid-Aaaafrika.

Ons vir jou Suid-Afrikaaaa....a

Gee nie om, wie, voor ons staan.

Soos 'n rots, staan 'n nasie saam.

Ons vir jou, Suid-Afrika.

Ons vir jou, Suid-Afrika.

See more
Bok Van Blerk more
  • country:South Africa
  • Languages:Afrikaans
  • Genre:Pop-Folk
  • Official site:
  • Wiki:http://en.wikipedia.org/wiki/Bok_van_Blerk
Bok Van Blerk Lyrics more
Bok Van Blerk Featuring Lyrics more
Excellent Songs recommendation
Popular Songs
Copyright 2023-2024 - www.lyricf.com All Rights Reserved