Land Van Melk en Heuning lyrics
Land Van Melk en Heuning lyrics
Elke keer as die wolke dreun
Val die reën op die grond net van ons geleen.
Voel jy weer soos ´n spook want jy staan alleen
In die land van melk en heuning
Jy weet ek sal vir jou ´n spoorweg-lyn wil bou
Wat strek van ver uit die noorde sande tot in die ou Karoo
Ek sal jou veilig hou
Maar wie kan ek vertrou?
„Jy weet ons kan nie so verloor nie“
Dit is nie wat ek wil hoor nie
Elke keer as die wolke dreun
Val die reën op die grond net van ons geleen
Voel jy weer soos ´n spook, want jy staan alleen
In die land van melk en heuning
Jy kyk vir my, maar jou oë is leeg
En jou voete staan stil
Jy moet dan beweeg
Jy is afgebreek en nou sê my:
Waar´s die land van melk en heuning?
Daar word van ons gevat
En ons regte word geskyt
Daar word gedink dat wat ons oor het
Het ons gekry maar net
En daar was bloed voor gesweet
Gaan ons nou lewens opeet
Moet ons nou stry vir ons eie mensreg
Dit word so gou vergeet
Elke keer as die wolke dreun
Val die reën op die grond net van ons geleen
Voel jy weer soos ´n spook
Want jy staan alleen
In die land van melk en heuning
Jy kyk vir my maar jou oë is leeg
En jou voete staan stil
Jy moet dan beweeg
Jy is afgebreek en nou sê my
Waar´s die land van melk en heuning?
In die land van melk en heuning
Van die land van melk en heuning x4
In die land van melk en heuning
Elke keer as die wolke dreun
Val die reën op die grond net van ons geleen
Voel jy weer soos ´n spook
Want jy staan alleen
In die land van melk en heuning
Jy kyk vir my maar jou oë is leeg
En jou voete staan stil
Jy moet dan beweeg
Jy is afgebreek en nou sê my
Waar´s die land van melk en heuning?
- Artist:Bok Van Blerk