Kuolema tekee taiteilijan [Afrikaans translation]
Kuolema tekee taiteilijan [Afrikaans translation]
Net een keer kon ek my droom sien
Die kleinheid het ek nie gevoel nie
Een keer het ek tralies aan my krip gekry
As 'n gevangene skryf ek 'n brief
My Heer, laat my so na jou kom, soos my kind glo hoe ek is
In jou is die skoonheid van die wêreld
Waaruit die dood my 'n kunstenaar gemaak het
My Heer, laat my so na jou kom, soos my kind glo hoe ek is
Hier het ek my eie hemel geskep
Laat my weg gaan
- Artist:Nightwish
- Album:Once (2004)
See more