Jy praat nog steeds my taal lyrics
Jy praat nog steeds my taal lyrics
Jy praat nog steeds my taal,
Die vlamme brand so kaal,
Want om ‘n kampvuur wil ek die ou dinge herhaal.
Sê my voel jy nou,
Soos ons taal nou bou,
Dat ek trots kan gaan waar Afrikaners staan.
Want jy praat nog steeds my taal
Ja, jy praat nog steeds my taal.
Sonder jou voel ek — verdwaal.
En ‘n koue vuur,
Se kole brand nooit uit nie,
In die donker voel ons elkeen raak ons aan,
Want my hart lê hier,
Hier waar my mense staan
Saam met elke hart en siel
Sal ek opstaan.
Want jy praat nog steeds my taal
Ja, jy praat nog steeds my taal.
Sonder jou voel ek — verdwaal.
- Artist:Bok Van Blerk
- Album:De La Rey
See more