Nommer Asseblief lyrics

Songs   2024-10-05 23:32:24

Nommer Asseblief lyrics

Die enigste gedagte wat ek aan kan dink

Die twee van ons so bymekaar terwyl ons sing

Het al drie keer na mekaar gekyk om die kampvuur

En dis vyf uur in die oggend en die son kom op

Maar jy sê die koppie koffie laat die koue stop

Ek het al sewe keer gesien hoe jy saggies terug lag

En wag vir jou, weet nie hoe lank ek kan terug hou

Ja ek wag vir jou

Of kom ek vra jou nou

Kan ek jou nommer asseblief kry?

Skryf dit in die sand of fluister dit net saggies by my linkerwang

Kan ek dit asseblief kry?

Skryf dit op my hand sodat ek jou kan bel as ek na jou verlang

Elke keer, vra ek weer

Kan ek jou nommer asseblief kry?

Sê vir my

Kan ek jou nommer asseblief kry?

Jy't nee gesê vir Jaco met die Springboktrui

Maar tien minute later sit jy lansaan my

Met Elvis wat ons serenade van agter

Bring your hounddog, bring your hounddog

Dis 12 grade buite maar my voorkop sweet

Al dertien van ons pêlle lyk of hulle weet

Wat ek net ook gesê het vir jou

En wag vir jou, weet nie hoe lank ek kan terug hou

Ja ek wag vir jou

Of kom ek vra jou nou

Kan ek jou nommer asseblief kry?

Skryf dit in die sand of fluister dit net saggies by my linkerwang

Kan ek dit asseblief kry?

Skryf dit op my hand sodat ek jou kan bel as ek na jou verlang

Elke keer, vra ek weer

Kan ek jou nommer asseblief kry?

Sê vir my

Kan ek jou nommer asseblief kry?

Ek sms vir jou 'n dubbelpunt en dan 'n hakkie

Ekke smile want ek voel lucky

Dubbel kruisie, dubbel nul

Jy weet jy wil, jy weet jy wil

Weet nie meer hoe lank ek kan terug hou

Ja ek wag vir jou

Of kom ek vra jou nou

Kan ek jou nommer asseblief kry?

Skryf dit in die sand of fluister dit net saggies by my linkerwang

Kan ek dit asseblief kry?

Skryf dit op my hand sodat ek jou kan bel as ek na jou verlang

Elke keer, vra ek weer

Kan ek jou nommer asseblief kry?

Sê vir my

Kan ek jou nommer asseblief kry?

See more
Nicholis Louw more
  • country:South Africa
  • Languages:Afrikaans, English
  • Genre:Pop
  • Official site:http://www.nicholislouw.co.za/
  • Wiki:http://af.wikipedia.org/wiki/Nicholis_Louw
Nicholis Louw Lyrics more
Nicholis Louw Featuring Lyrics more
Excellent Songs recommendation
Popular Songs
Copyright 2023-2024 - www.lyricf.com All Rights Reserved