De waarheid [Afrikaans translation]

  2024-06-26 04:17:01

De waarheid [Afrikaans translation]

Ek dink aan wat jy voel

Ek dink aan hoe jy lag

Ek dink aan al die liefde, wat jy me het gegee

en wat jy verwag,

aan wat jy van my dink

en hoe jy vir my leef.

Ek ontwyk jou oë as hulle my wil deurgrond

telkens as hulle my aankyk, sorg ek, dat ek hulle skaars mis.

As jy voor my staan, vlug ek altyd weer in jou arms

sodat ek nie kan verraai nie wat die waarheid is.

Elke dag vertel jy vir my hoeveel jy van my hou,

hoe lekker jy leef in sekerheid

hoe jy op my vertrou.

Hoe vertel jy vir iemand dat die Aarde nie meer rond is nie?

Dat die voëls nie meer vlieg nie?

En die son nie meer skyn nie?

Hoe vertel ek vir jou dat die lewe, wat jy het geleef

en die liefde, wat jy het gevoel binnekort verdwyn?

Jy raak my kwyt, jy raak my kwyt

dit is die waarheid.

Hoe vertel jy vir iemand dat die Aarde nie meer rond is nie?

Dat die voëls nie meer vlieg nie?

En die son nie meer skyn nie?

Hoe vertel ek vir jou dat die lewe, wat jy het geleef

en die liefde, wat jy het gevoel binnekort verdwyn?

Jy raak my kwyt, jy raak my kwyt

Die waarheid.

See more
Marco Borsato more
  • country:Netherlands
  • Languages:Dutch, Italian, English, German
  • Genre:Pop
  • Official site:http://www.borsato.nl/
  • Wiki:http://en.wikipedia.org/wiki/Marco_Borsato
Marco Borsato Lyrics more
Marco Borsato Also Performed Pyrics more
Excellent recommendation
Popular
Copyright 2023-2024 - www.lyricf.com All Rights Reserved