Tomorrow Never Knows [Afrikaans translation]
Tomorrow Never Knows [Afrikaans translation]
Sit af jou verstand, ontspan en dryf stroom af
Dit is nie sterf nie, Dit is nie sterf nie
Le neer alle denke, gee oor aan die Niet
Sien dit skyn, sien dit skyn
Dat jy die aard van binne mag insien
Dit is wees, dit is wees
Liefde is alles en liefde is elke een
Dit is wete. Is dit wete
Maar luister na die kleure van jou droom
Dit is nie sterf nie, Dit is nie sterf nie
Dit is nie sterf nie, Dit is nie sterf nie
Dit is nie sterf nie
Sit af jou verstand, ontspan en dryf stroom af
Dit is nie sterf nie, Dit is nie sterf nie
Le neer alle denke, gee oor aan die Niet
Sien dit skyn, sien dit skyn
Sien dit skyn, sien dit skyn
Sien dit skyn, sien dit skyn
Sien dit skyn, sien dit skyn
Sien dit skyn, sien dit skyn
- Artist:Alison Mosshart
- Album:Sucker Punch (Original Motion Picture Soundtrack) (2011)
See more