Pleister vir my Hart lyrics

  2024-06-02 18:31:21

Pleister vir my Hart lyrics

As ek jou vra

Om my hart te dra

Op die winde oor die velde 'n duisend dae

Sal jy die seer

Vir my bedoel, kan keer

Sal jy die mooiste drome hou vir my en jou

Gee my 'n pleister vir my hart

Gee my 'n hart om vas te hou

Gee my 'n lewe saam met jou,

al is dit net vir nou

Gee my 'n pleister vir my hart

Waar is daai plek wat ek onthou

Ek bly nog wonder so oor jou

Sal jy jou weg kan vind na my,

sal jy my halfpad kry

En bring 'n pleister vir my hart

Ek was geleer

As jou hart moet skeur,

Om die beste van jou hartseer te kan maak

Moet jy weer glo

En bid vir krag van bo, wat jou sal dra

En jou sal hoor as jy dit vra

Gee my 'n pleister vir my hart

Gee my 'n hart om vas te hou

Gee my 'n lewe saam met jou,

al is dit net vir nou

Gee my 'n pleister vir my hart

Waar is daai plek wat ek onthou

Ek bly nog wonder so oor jou

Sal jy jou weg kan vind na my,

sal jy my halfpad kry

En bring 'n pleister vir my hart...

vanaand

Ek's so alleen ek mis jou elke aand

Want as die donker om my hart kom vou

Wil ek jou sien, ek wil jou styf vas hou...

Gee my 'n pleister vir my hart

Gee my 'n hart om vas te hou

Gee my 'n lewe saam met jou,

al is dit net vir nou

Gee my 'n pleister vir my hart

Waar is daai plek wat ek onthou

Ek bly nog wonder so oor jou

Sal jy jou weg kan vind na my,

sal jy my halfpad kry

En bring 'n pleister vir my hart

En bring 'n pleister vir my hart

See more
Lianie May more
  • country:South Africa
  • Languages:Afrikaans
  • Genre:Pop
  • Official site:
  • Wiki:
Lianie May Lyrics more
Lianie May Also Performed Pyrics more
Excellent recommendation
Popular
Copyright 2023-2024 - www.lyricf.com All Rights Reserved