Gewinner [Afrikaans translation]
Gewinner [Afrikaans translation]
In alles wat hul sê, in alles wat hul sê is daar tog waarheid
Maak nie saam wie kom, maak nie saak wie gaan, dit maak nie saak
Ek glo niks, ek glo in jou, glo jy in my, ek glo ek doen ook
Ek vra myself, ek vra vir jou, tog vra ek nie:
"Vra jy ook jouself?"
Ek is besig, jy is besig, ons is besig, om onsself te verloor
Ek is besig, is jy besig, is ons besig om onsself te verloor?
Ek is besig, jy is besig, ons is besig, om onsself te verloor
Ek is besig, is jy besig, is ons besig om onsself te verloor?
Dit is dalk makliker as maklik, makliker as dit wat was
Makliker as maklik, dit is nie ver van hier na dit wat nog nie was nie
Jy soek my, dan soek ek jou, is die versoeking groot genoeg
Ek laat jou toe, kom, laat dit toe, kom, laat ons nog dit nog eenmaal doen
Ek gee nie op nie, kom jy saam met my, kom jy saam met my om onsself te konfronteer?
Besef jy nie? Kom, moet dit nie eenkant sit nie, kom, ruk jou reg en kom tot rus!
- Artist:Clueso
- Album:So sehr dabei (2007)