Bring Die Storm [English translation]
Bring Die Storm [English translation]
Ek het ’n plan, ‘n plek om te gaan
En ek wil jou graag daar sien
Wie’s nou gepla met dit wat jy dra
Bring net jou Party Jean
Dis vrydag, ek wil nie meer wag
Niks gaan ons stil kan maak
Moenie terug hou, die party is nou
En oe, hierdie vloere gaan kraak
‘n Duisend voete dreun soos een
Bring, bring, bring die storm
Dit reën ’n party
Breek, breek, breek die norm
Want ons gaan raas hier
As die donderweer deur jou liggaam skeur
Die speakers kraak en die bass drop weer
Breek, breek, breek die norm
Bring, bring, bring die storm
Almal is hier, als word gevier
Met songs wat die vloer laat pomp
Kom maak ’n draai, die party laat waai
Die stof sommer uit die grond
Ek kan kyk jou, en jy kan kyk my
Die krane is oopgemaak
Wie kan stry
Die party is great
En man, hierdie vloere gaan kraak
‘n Duisend voete dreun soos een
Bring, bring, bring die storm
Dit reën ’n party
Breek, breek, breek die norm
Want ons gaan raas hier
As die donderweer deur jou liggaam skeur
Die speakers kraak en die bass drop weer
Breek, breek, breek die norm
Bring, bring, bring die storm
En vanaand gaan ons nie stop nie
Hierdie party hou nie op nie
En vanaand gaan ons nie stop nie
Hierdie party hou nie op nie
En die bass kan nog meer skop, skop, skop
Bring, bring, bring die storm
Dit reën ’n party
Breek, breek, breek die norm
Want ons gaan raas hier
Bring, bring, bring die storm
Dit reën ’n party
Breek, breek, breek die norm
Want ons gaan raas hier
As die donderweer deur jou liggaam skeur
Die speakers kraak en die bass drop weer
Breek, breek, breek die norm
Bring, bring, bring die storm
- Artist:Nicholis Louw
- Album:So Rock Ons Die Wêreld Reg