Marie [Afrikaans translation]

Songs   2024-06-25 02:57:12

Marie [Afrikaans translation]

Die voels kak uit die hemel

En ek kyk toe

Ek is hier en alleen

Marie, waar is jy? Marie, waar is jy?

Partykeer dink ek die wereld is 'n afgrond

En ons val, maar almal merk dit nie op nie

En so gaan alles op sy gang

My beste vriend is veels te jonk oorlede

En vir so lankal het ek nie meer 'n moeder nie

Meestens het ek nie woorde daarvoor nie

En as hulle kom, dan weet ek nie waarvandaan nie

En as jy hier was, sou ek weet vir wie

Die voels kak uit die hemel

En ek kyk toe

Ek is hier en alleen

Marie, waar is jy? Marie, waar is jy?

Ek glo my blik is van die stede verbygaan

So moeg dat hy niks meer kan vashou

Vir my is dat asof daar 'n duisend stede sou wees

En agter al die stede geen wereld nie

Maar dis in elk geval 'n afgrond

En ons val, en ek glo dit geval my

En ek weet nou, alles verander

Alles verander, wanneer jy jou verlief

Die voels kak uit die hemel

En ek kyk toe

Ek is hier en alleen

Marie, waar is jy? Marie, waar is jy?

Marie, Marie, Marie, Marie

Marie, Marie, Marie, Marie

Marie, Marie, Marie, Marie

Marie, Marie, Marie, Marie

Die voels kak uit die hemel

En ek kyk toe

Marie, Marie, Marie, Marie

Marie, Marie, Marie, Marie

Marie, Marie, Marie, Marie

Marie, Marie, Marie, Marie

Marie, waar is jy?

Waar is jy Marie?

See more
AnnenMayKantereit more
  • country:Germany
  • Languages:German, English, Italian
  • Genre:Rock, Indie
  • Official site:http://annenmaykantereit.com/
  • Wiki:https://en.wikipedia.org/wiki/AnnenMayKantereit
AnnenMayKantereit Lyrics more
Excellent Songs recommendation
Popular Songs
Copyright 2023-2024 - www.lyricf.com All Rights Reserved