Ağla [Afrikaans translation]

Songs   2024-05-17 01:22:58

Ağla [Afrikaans translation]

Jy het gevra vir lente, sê my, het herfs gekom?

My hart het van wit na swart verander

Ek het vir somer gewag terwyl ek jou hand vas hou

Nou is ek gevries, ek voel net winter

Somtyds is dit moeilik om te verstaan

Hierdie hart van my is soos 'n blinde (donker) put

Wie daarin val, verdrink

Somtyds ignoreer ek die vrees binne my

Jy haal dit uit (die vrees) en verwyder dit heeltemal

Was hierdie liefde vir ewig bedoel?

Huil, huil terwyl hierdie oë na jou kyk vir die laaste maal

Glo my, dis finaliteit op my gesig

As ek wakker kon word, sou hierdie wêreld se nagmerrie verby wees?

O my hart, probeer verstaan! Huil aanhoudend...

  • Artist:Pera
  • Album:En Güzel Mevsimim
See more
Pera more
  • country:Turkey
  • Languages:Turkish
  • Genre:Alternative
  • Official site:http://www.peraband.com/gallery.html
  • Wiki:http://tr.wikipedia.org/wiki/Pera_(m%C3%BCzik_grubu)
Pera Lyrics more
Excellent Songs recommendation
Popular Songs
Copyright 2023-2024 - www.lyricf.com All Rights Reserved